Gito Baloi praat steeds deur sy musiek.
Hou respek vir daardie soort talent naby jou.
*************************
Kom krap jou naels op die krappaal en sê wat jy dink. Nyd, snert, ploerterigheid en naywer word onmiddellik uitgevee.
*POOOEEEFFFF!!!*
Net so.
Krap op amakitsi@katvrou.co.za.
"Om te lewe is onnatuurlik" - © Gert Vlok Nel (1993)