STRAB (die Subterranean Rhythm and Blues-fees) gebeur een keer 'n jaar by Ponta Malongane in Mosambiek. Jy kry puik musiek, yskoue bier, die beste kroegdek in die land met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan, jy kry mal muskiete, warm seewater en befokte mense. So. Maak dit jou jaarlikse musiekmekka.
Strab loop jaarliks van 27 Mei tot 2 Junie.
©AmaKitsi