Login
Register
Krappaal
Hou dop
Beste CDs
Kiekies
Oppikoppi
STRAB!
Toplirieke
Mik en klik
Katte
Snaarbarbare
Help 'n kat
Ander deure
Pos 'n nota


Snaarbarbare

Daar is mense in die land wat leef met ‘n kitaar binne hulle soos ‘n ekstra long.  Dit laat hulle “aan-hou be-weeg en ge-raas maak”, soos die robot Andries in Jan Rabie se Ek het jou gemaak.  Hulle talent is kwaai en dik, en sonder die kitaar sou hulle kwalik kon asemhaal.  Hulle is die mense wat leef in die vloek van die kitaar.

Woke up this morning en die Here weet
Die duiwel was daar
Daar vlieg 'n engel oor die crossroads
en sy roep my
Dis die vloek van die kitaar

© Valiant Swart – “Vloek van die kitaar” uit:  Donkervallei (1999)


BASSON LAUBSCHER
View Details

ROBIN AULD
View Details

NIBS VAN DER SPUY
View Details

ILLIMAR NEITZ
View Details

PETER TOUSSAINT
View Details

THEO CROUS
View Details

ANTON L'AMOUR
View Details

MARTIN SCOFIELD
View Details

JOHNNY DE RIDDER
View Details

DAN PATLANSKY
View Details
[1]2>>
Page 1 of 2

 

 

©AmaKitsi



Krappaal      Hou dop      Beste CDs      Kiekies      Oppikoppi      STRAB!      Toplirieke      Mik en klik      Katte      Snaarbarbare      Help 'n kat      Ander deure      Pos 'n nota
AmaKitsi